Jaarboeke

Ontwikkelingsproses 182


 
Modulekode GSO 182
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Slegs vir studente in kommunikasiepatologie en gesondheidswetenskappe Inleiding tot sleutelbegrippe en -prosesse in gemeenskapsontwikkeling met besonderde verwysing na belangrikste teorieë en voorstanders. Debattering van die toepasbaarheid van die gemeenskapsontwikkelingsbenadering in uiteenlopende plaaslike en streekskontekste. Oorsig van aanvegbare aannames met betrekking tot gemeenskappe, gemeenskapsontwikkelaars en die proses van gemeenskapsontwikkeling
Modulekrediete 6.00
Diensmodules Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Antropologie en Argeologie
Aanbiedingstydperk Kwartaal 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences